Leanie T. Listings

  • Jurgens Xplorer

    Leanie T.

    Price: R175,000

    2 x Xplorers te koop. Een met uitvalbed en een sonder. Verskeie ander karavane en kampwaens.( 2 x Penta's o.a) Almal nagegaan deur Boland Karavane Kontak 0836609975

    Product SellerPrivate Seller: Leanie T.

    View
    LEANIE T. for sale Worcester Worcester
  • Jurgens Expo 2011

    Leanie T.

    Price: R159,000

    2011 Jurgens Expo in immaculate condition -Full tent -Powrtouch movers -Caravan cover included -Island bed -Serviced Contact 0836609975 for viewing. (Worcester, Western Cape) FINANCE CAN BE ARRANGED

    Product SellerPrivate Seller: Leanie T.

    View
    LEANIE T. for sale Worcester Worcester
  • Sprite karavaan

    Leanie T.

    Price: R185,000

    Splinternuut omgeboude karavaan, alles is nuut, dus GEEN houtvrot. Nuwe, unieke vol tent, badkamer met stort en toilet, ekstra pakspasie agter, buite kombuis. Heeltemal uniek, modern. Ideale karavaan vir 'n jong gesin met klein kinders of vir ouma en oupa wat die kleinkinders wil saamneem.

    Product SellerPrivate Seller: Leanie T.

    View
    LEANIE T. for sale Worcester Worcester
  • Karavaan te koop

    Leanie T.

    Price: R185,000

    Nuut omgeboude karavaan- sal ten volle voltooid wees teen 5 Desember(foto's geneem tydens werk in proses). ALLES is splinternuut, dus geen houtvrot@ 'n weggee prys. -Badkamer -Stort -Buite kombuis met induksie plaat -Dubbelbed en 2 enkelbeddens -Yskas -Mikrogolf -Tent Kontak 083 660 9975 vir verdere besonderhede en fotos. Woonwa kan besigtig word in Worcester

    Product SellerPrivate Seller: Leanie T.

    View
    LEANIE T. for sale Worcester Worcester