Splinternuut omgeboude karavaan, alles is nuut, dus GEEN houtvrot. Nuwe, unieke vol tent, badkamer met stort en toilet, ekstra pakspasie agter, buite kombuis. Heeltemal uniek, modern. Ideale karavaan vir 'n jong gesin met klein kinders of vir ouma en oupa wat die kleinkinders wil saamneem.
R185,000