Ewan O. Listings

  • Gypsy Rapier

    Ewan O.

    Price: R85,000

    1998 Gypsy Rapier in baie goeie toestand. Binne soos nuut. Met tent, rally tent en sye, grondseil, aircondioner, safe, spaarwiel, kwaliteit cover en battery. Bande soos Nuut. Kontak no 071 685 8419

    Product SellerPrivate Seller: Ewan O.

    View
    EWAN O. for sale Grabouw Grabouw
  • 2000 Jeep Cherokee XJ 4.0

    Ewan O.

    Price: R50,000

    My XJ is te koop. Papiere reg en lisensie op datum. Engine, ratkas, transfer case en diwwe almal 100%. 4x4 werk goed. Lys van alles wat gedoen is in die laaste jaar: - Nuwe radiator - Nuwe HD fan clutch - Nuwe thermostat - Voorste propshaft met nuwe Spicer parte oorgedoen - Elektriese fan manual beheer genstalleer vir 4x4 pas - Alle olies en See more

    Product SellerPrivate Seller: Ewan O.

    View
    EWAN O. for sale Kagiso Kagiso