My XJ is te koop. Papiere reg en lisensie op datum. Engine, ratkas, transfer case en diwwe almal 100%. 4x4 werk goed. Lys van alles wat gedoen is in die laaste jaar: - Nuwe radiator - Nuwe HD fan clutch - Nuwe thermostat - Voorste propshaft met nuwe Spicer parte oorgedoen - Elektriese fan manual beheer genstalleer vir 4x4 pas - Alle olies en See more
R50,000