Price: Contact Seller
2012 Toyota Hilux SRX 2.5 Diesel. 4x4. 270 000 km. Full service history. New tyres. In very good condition. Price is slightly negotiable. R235000
Private Seller: David K.
Price: R6,000 Now R4,000
Vol "L-shape" tent met kante, tent pale, gordyne vir tent, rally tent met kante en pale, 3 grondseile. Al die zips is 100% en plastic op vensters 100%. Geen skeur. Rally tent kan ook vooraan voltent vaszip. 0718899479
Private Seller: David K.
Price: R70,000
Jurgens Expo te koop. Geen houtvrot, nuut geseel en gediens, 3 nuwe bande, nuwe seil en gaas op die opslaan dak, towbar, voltent en Rally tent met al die pale, 2 grondseile, groot yskas, mikrogolf oond, 10m kragdraad, lisensie en papiere op datum. Sleep soos n droom. 100% reg vir kamp. R70 000 kontak David 071 889 9479.
Private Seller: David K.