Jurgens Expo te koop. Geen houtvrot, nuut geseel en gediens, 3 nuwe bande, nuwe seil en gaas op die opslaan dak, towbar, voltent en Rally tent met al die pale, 2 grondseile, groot yskas, mikrogolf oond, 10m kragdraad, lisensie en papiere op datum. Sleep soos n droom. 100% reg vir kamp. R70 000 kontak David 071 889 9479.
R70,000