Price: R140,000
Voertuig is opgepas,geen extreme 4x4 gedoen nie. Onlangs gediens,nuwe hd battery,alternator oorgedoen nuwe v-belts,nuwe bosch petrolpomp,nuwe agterbande (ko bf's). Baie ekstras:spots,arb,snorkel, mag rims(17's),roof rack, viper stainless(76mm) exhaust met branches. Agter in is air helper suspensie. Dubbel battery sisteem. Whatsapp call of boodskap my asb op 0716060302 indien belangstel. Theo
Private Seller: Theo M.
Price: R8,000
Nog baie nuut min gebruik Oop is hy 1.4 by 2.4m groot Indien belangstel whatsapp call of boodskap asb op 0716060302 Theo
Private Seller: Theo M.