Price: Contact seller
# **Dometic FW 3000 Under-Bench Air Conditioner**
Private Seller: Thea B.
Price: R80,000
Hierdie karavaan is nog in 'n puik toestand en sal 'n aanwins vir enige koper wees. Die karavaan beskik oor baie meer pakplek as wat 'n mens sou verwag in so 'n klein karavaan. Die voorste bed kan omskep word in 'n ontbyt hoekie (tafel ingesluit) In oorspronklike toestand Baie min gebruik - het minder as 5 000km afgel. Gelisensieerd Tara 815; GVM See more
Private Seller: Thea B.
Price: R300
Tweedehandse Sputnik wasmasjien. Silverton, Pretoria. R300 WhatsApp Thomie Bester 0827703358
Private Seller: Thea B.
Price: R25,000
Karavaan is nog in 'n baie goeie toestand Geen houtvrot Kom met voltent Perfek vir iemand wat 'n ou dame in 'n spog karavaan wil verander (Ekstra fotos is bygevoeg) R25 000 onderhandelbaar Pretoria, Silverton. Laat 'n WhatsApp boodskap vir Thomie Bester op 082 770 3358
Private Seller: Thea B.