Price: Contact Seller
Goeie middag enige Toyota 5L diesel engines te koop ?
Private Seller: Werner P.
Price: R440,000
Ek het n 2009 land cruiser VX 200 4.5 V8 diesel hy het 428000km op maar vol diens rekord by Toyota tot op 410000km. Hy het splinter nuwe rims en tyres , vol nuwe Toughdog suspention , de graaf 76 mm stainless exhaust en duramat matte in . Kar is nog mooi vir sy ouderdom en mooi na gekyk ek wil hom verkoop oor ek n bakkie wil koop .
Private Seller: Werner P.
Price: R480,000
Goeie dag ek is opsoek na n 2.8 of 3.0 hilux extra cab in 4x4 manual onder R350k . Ek wil graag die VX van my in ruil op een of vir mense wat sou belangstel in my kar kan my ook kontak.
Private Seller: Werner P.