Ronelle R. Listings

  • Skipper Oyster 2017

    Ronelle R.

    Price: R105,000

    Baie lekker klein en ligte sleep karavaan vir 2 mense. Baie lekker om mee te toer. Geen gesukkel om net die dak uit te stoot en die beddens is reg binne. Yskas en kassies is genoeg. Het ook eie buite kragproppe. Hy Het ook n volledige tent en n "awning" wanneer jy nie wil tent opslaan nie. Staan in my motorhuis.

    Product SellerPrivate Seller: Ronelle R.

    View
    RONELLE R. for sale Cape Town Cape Town