Price: Contact Seller
Caravette 6B karavaan 1992.Te koop: Eilandbed met eet hoekie vir 4 mense, die stoele en tafel kan in nog n dubbelbed om sit. Die tent is nog net 2keer vol op geslaan. Alles is nog in 'n puik toestant R50 000. Secunda area. Messenger my vir kontak besonderhede.Karavaan staan in Secunda.
Private Seller: Lizet D.