Price: R7,000
1974 VW SUPERBEETLE TE KOOP. - 1600 Twinport engine - Spaarwiel - Oorspronklike "VW Super"- mag rims. ook op spaarwiel ooreenstemmend - Nuwe petrolpomp - Nuwe spark plugs - Nuwe stel punte - Nuwe petrolfilter - Volgens my observasie 100 persent oorspronklik. - Vars diens gedoen op hom; ek kry eenvoudig nie tyd om hom te start nie. - Nie 100% Seker wat is fout nie maar enjin draai heel egalig. - Karretjie lyk heel goed vir sy klassieke ouderdom. Merke relatief minimaal.
Private Seller: Lario L.
Price: R40,000
Honda CBR1100XX Blackbird up for grabs. 1998 model, last of the carbies. Absolutely nothing wrong with the bike, I just don't get the time to ride anymore. Sad to have to let my baby go, but it is what it is.
Private Seller: Lario L.