Price: R55,000
Jaar model: 2000, Bushwakka boswa. Inloop hak met brieke. Ekstra is yskas, gasbottels, water kanne, afdak grondseil en afskorting vir stort. Prys is R55 000 onderhandelbaar
Private Seller: Louise K.