Price: R85,000
Hele binne oor gedoende 1994 Jurgens Palma te koop. Moderne look binne. Voltent en ad-on room. Volle badkamer, het eenkeer gebruik vandat gekoop is. Staan net. Lisensie op datum en papiere reg. Prys is R85000.00 neg of naaste aanbod. Whatsapp of kontak 0768625970
Private Seller: Jeanne-Marie W.