Price: R450
Ek het die 3 oorspronklike karavaan rims en tyres (12"155) te koop. Dit kom van n ou Jurgens Fleetline 1 af. Kontak my gerus sou iemand belangstel. Sinoville Pretoria. R450 vir almal.
Private Seller: Ilze V.
Price: R750
Geen modder voete tewyl jy stort nie, kry n PVC stort vloer met uitlaat waar jy n tuinslang kan op koppel, vou lekker op, kom in n sak. Koerier landswyd. Ilze 066 258 8282
Private Seller: Ilze V.