Herman V. Listings

  • 1972 venter opvou karevaan

    Herman V.

    Price: R16,500

    Goeie more My opvou karevaan is te koop Die karrvaan is in goeie kondisie, hy het n klein skeur op die dak, maar ek het n groot tarp om op die dak te sit. Daar is n vol tent wat ek nog nie op geslaan het nie, het n rally tent by. Die karevaan staan in Gezina. Pretoria Lisensie is op datum en papierwerk is op my naam. Prys is bietjie onderhandelbaar Julle kan my kontak op 0613198615. As die advertensie op is, is hy nog beskikbaar

    Product SellerPrivate Seller: Herman V.

    View
    HERMAN V. for sale Pretoria Pretoria
  • RAPTOR

    Herman V.

    Price: R1,269,000

    2023 Raptor v6 T 10000km Maintanance plan included

    Product SellerPrivate Seller: Herman V.

    View
    HERMAN V. for sale Lydenburg Lydenburg