Price: R4,750
Bargain Pair - Bought Brand New with the Bakkie, supplied and fitted by Ford.. Well looked after Tonneau cover with matching Black Roll Bar. Delivery can be discussed !!!
Private Seller: Heleen B.
Price: R40,000
Kamp trailer, min gebruik. Tentco, 1.3m Junior top tent met afdak. Baie goeie toestand. Trailer het rubberising aan die binnekant en die nosecone is gesoleer wat gebruik kan word as verkoeling met n prop vir water uitvloei. Dubbel bed matras met extra "egg box mattress" bo laag. Trailer is lig gewig en maklik hanteerbaar. Lisensie is op datum. R 40 000 of naaste kontant aanbod. Kontak Jan op 076 823 3931.
Private Seller: Heleen B.