David J. Listings

  • 2007 Jurgens Penta te koop

    David J.

    Price: ZAR150,000

    2007 Jurgens Penta te koop. Lisensie op datum. Vol rally tent met kante. 2 Grondseile. Ekstra pale vir reenweer..alle toue en baie penne. Gas stoof en bottel Yskas is 220v en gas. Lugversorger...tans buite werking. Watertenk met krane, nuwe bande wat een jaar oud is.. 7 Maande terug gediens..Geen houtvrot,. Reiskombers en staanseil ingesluit ..R6500 Gesinskaravaan gewees.. Baie goei toestand. Gordyne oorgedoen Centurion Johan 0732018377 Nie onderhandelbaar

    Product SellerPrivate Seller: David J.

    View
    DAVID J. for sale Moot Moot