Price: R105,000
Goeie kondisie vir model !!!! Dis nie n splinternuwe woonwa soos wat verwag word nie. Sprite Scout 2005 model. Nuwe Bande. Geseel, herstel en gediens in 2021. @ R 105 000 ohka. Kontak Andre 0845560019 direk vir besigtiging in George. Kom kyk en dan onderhandel ons . Kopers wil alles verniet he so nou is my prys markverwant en onderhandelbaar van hier af .
Private Seller: Andre E.
Price: R89,995
Goeie kondisie Sprite Scout 2005 model. Nuwe Bande. Geseel, herstel en gediens in 2021. Padwaardigheid ingesluit met aan koop @ R 89 995. Kontak Andre 0845560019 direk vir besigtiging.
Private Seller: Andre E.