Price: Contact Seller
Baie mooi opgepaste karavaan..voltent met add a room..grondsyl..rally tent..spaarwiel..2 splinter nuwe bande..geen houtvrot..geseel en gediens..als in werkende toestand. Baie netjies en skoon..skakel my gerus vir meer inligting. Harrismith 0834943303
Private Seller: Anton D.
Price: R25,000
1987 sprite musketeer..papiere op datum.. met volledige vol tent ..houtvrot laat regmaak en weer laat herseel.. baie netjies binne en buite. Skakel my gerus vir meer inligting 0834943303.. R25000 not neg Harrismith
Private Seller: Anton D.
Price: R15,000
Karavaan te koop... voltent met pale..en nog mooi opgepas binne.. geen spaarwiel...papiere is wel beskikbaar maar is geskraap..kort aandag aan roof surround...bande nog baie mooi.. Skakel my vir meer inligting..0834943303
Private Seller: Anton D.
Price: R20,000
Baie mooi opgepaste jurgens briljant..met geen hout vrot...ongelukkig geen tent En geen yskas...papiere als op datum...760kg...kontak my gerus vir meer inligting... karavaan staan in harrismith... 0834943303 R20000.00
Private Seller: Anton D.
Price: R20,000
Karavaan te koop.. uitstekende toestand en baie mooi opgepas.. voltent met grondsyl.. geen hout vrot Ongelukkig geen papiere...skakel my vir meer inligting. 0834943303 harrismith
Private Seller: Anton D.