2015 Ford Figo 1.4 Trend. SLEGS 99 000km met Diensboeke (Cambelt en Olie Diens gedoen) (Nuwe Battery) Spaar Sleutels. Air-Bags, Air-con, Power Steering, Elektriese Vensters Voor. Radio/CD/Aux Rims met Continental bande 90% Goeie Kondisie en mooi opgepas.
R110,000