UITSTEKKENDE TOESTAND, onderdak gestoor van nuut. Modular tent en rally canopy. Aircon, groot 3 gang yskas, microwave en eiland bed. Volledige stel breekgoed. Gediens met nuwe bande. Diensboekies en manuals. Sleep kombers ens, ens, ens, Kontak no. 082 584 7533. WES KAAP. BOLAND. (GEEN BELAGLIKE OFFERS ASB want dit sal n klap in die gesig wees van so n netjiese goed opgepaste wa)
R135,000