Jurgens Fleetline L 2000 Model Eilandbed en Dubbelbed Groot Ys / vrieskas Mikrogolf, Wasbak & Breekware Porta potty & Wasbak Voltent met Add on room (lyk nog Splinter nuut ) Rally tent en Grondseil Watertenk en Gasbottel Gesel en gediens Die karavaan is regtig pragtig, baie baie mooi opgepas Alle Papierwerk in orde, Lisensie op datum See more
R100,000