Canopy te koop vir n 79series land cruiser pas op 2000 tot die nuutste 2022 modelle canopy het klein merkies hier en daar maar niks te erg nie..Koper moet self die canopy in Bloemfontein kom haal hy is bietjie groot om te courier..Ek glo R3900 is n bargain vir hom..Skakel my gerus op 072 500 3006
R3,900