Tonne ekstras, perfekte kondisie, 100% kamp gereed. Hierdie wa met al sy ekstras kom selde in die mark vir hierdie prys. Ingesluit: *Vol tent met 2 ekstra sykante *2x grondseile *Spaarwiel *Aircon *Movers *2 x silwer seile met voerings *Groot skadu net wat oor die silver seile span *17 ekstra pale, toue en penne vir die seile en skadunet *Ekstra See more
R275,000