Ons het die Summit everst beskikbaar vir slegs R99900. Slaan baie maklik op, lekker groot bed, awning met kante. Die sleep het net 220v krag maar jy kan n 12v systeem insit. Finansierng kan gereel word. Skakel my gerus op 071.89.422.68. Net by East Rand Caravan world Boksburg.
R99,900