Te ruil vir 7 of 8 x15 rims met 31 x 10.5 bande. Die Khumo bande het ongeveer 80% loopvkak. Alles in baie goeie toestand. Ek soek net iets kleiner in soortgelyke toestand
FREE