Fantastiese kamptrailer met al die nodige toerusting. Trailer is n 6 voet met roofrack 2016 model. Bande en spaarwiel soos nuut. Alle dokumentasie reg.
R24,000