Uiters skoon en netjiese woonwa Hierdie wa is regtig baie goeie waarde teen 'n baie goeie prys Nou net gediens en reg om te kamp • Vol L-vorm tent in uitstekende kondisie (kan in meerdoelige opsies opgeslaan word) • Alle standaard toerusting soos per vervaardiger • Slaap 3 tot 4 • GVM 1 225kg • Sleep baie stabiel • Unieke uitleg • Baie pakplek •… See more
R129,900