Artificial grass

Só loop ek jou man raak ...uhm.. gisteraand by die kerk se kooroefening.. Ons drink toe 'n glasie uhhm..uh..rooi..uh rooibostee. Hy wys toe hoe mooi hy julle karavaan 'gespray' het.. Hy is die m😡er in vir die hond omdat hy 3 pare slippers opgevreet het en té pieperig om kaalvoet in die winter te loop. (Maar obviously mag ek nie dit vir jou sé nie) Nou kort hy 'daai' stuk sintetiese gras om julle plekkie spoggerig te maak!

R1,234

seller's name'
Name: Francois
seller phone number
Location: 9301
uploaded on
Date: 21 May, 2022

Contact Seller

Product Images

product image 0
Image 1 of 5
product image 1
Image 2 of 5
product image 2
Image 3 of 5
product image 3
Image 4 of 5
product image 4
Image 5 of 5
Loading recommendations...