Wat n Legend. Toyota Hilux 2.8 diesel 4x4 met 320 000km op die klok. Een eienaar voertuig. Het n diensrekord met owners manual. Papiere is reg. Lisensie is op datum. Bakkie het n winch, het trallies , spotlights, old emu suspension, towbar , rollbar, bullbar. Alles is oorspronklik. Hoendertande skaars in die toestand. Kontak my. Prys is neg. Alles werk.0603980870
R185,000