2014 sprite karavaan te koop baie netjies op gepas. Al rede vir die verkoop gaan gebruik hom nie meer nie. vir meer inligting of fotos kontak gerus vir Frans by 0721295561