Multiroom, pas op penta, palma kan ook op sy eie staan het eie vloer in, met pale.Nog baie netjies en in goeie toestand.In Oudtshoorn beskikbaar.