1991 gypsey carvette 2 Caravan helemal oor gedoen binne so alles binne is splinter nuut so niks hout vrot het die invoice vir alles wat gedoen is as is ook nuut oor gedoen nuwe hak gediens en geseel tare 500kg so kan met gewoone kode b liksensie sleep lekker lig en maklik om te skyf en te sleep prys is Klein biekie onderhandelbaar 076 608 4261 kan my bel of whatsup