SPRITE SPRINT 2010 MET SINIORDINER. Baie mooi kan besigtig te Forever resourts Plet. Moet nie die goed opgepaste karavaan mis nie. Net in totaal 10 keer gebruik.