Caravan te koop hy is op die pad het papiere 2 vensters is gekraak en die deur is stukkend. Dis n jurgens . Hy het n badkamer, dubbelbed, nuwe yskas en nuwe microgolf. Dstv, tv en dink n dvd player. Met sy tent. R60 000 Kan my kontak 064 653 1190
ZAR60,000