Kom loer gerus in na hierdie oulike karavaan. Op die koop kry jy n gratis midweek by Scottburgh karavaan park. Die wa het die volgende Tent met sy en voor panele Dak wat kan aanzip Grondseil Dometic lugreling Kluis Groot yskas Skakel Stefan 0846024323
ZAR124,900