Hierdie liggewig karavaan (620kg) kan self's n gesin van 4 slaap. Kom kyk gerus na die goue oue by Alpha Karavane. Op die koop kry jy ook n paar kampeerdae by Scottburgh karavaan park. Vol tent Rally tent Grondseil Yskas Spaarwiel Gediens en geseel Nuwe dakskokbrekers Nuwe remskokbreker Skakel Stefan 0846024323
ZAR46,900