Ontsnap in Dinokeng van die stadsgejaag hierdie winter by Steenbok boskamp in die bos by INNIBOS. Vakansie special, bespreek 5 aaneenlopende nagte en kry nog 2 gratis. Ons het nog plek vir die langnaweke en winter skoolvakansie. n Boskamp in die groot 5 area minder as n uur se ry vanaf Pretoria. Special met privaat ablusie vir R490 per nag en gedeelde ablusie vir R390 per nag. Howard 0729901362.
ZAR400