Opel monza gls 1.6 te koop vir R30000 of te ruil vir a ander kar, kar se motor is so jaar trig oor gedoen nuwe radiator in gesit kar is a daily runner carburetor kort bekki aandag tyres nog mooi in die maand geservice langste wat ek op opel sal gaan is R26000 license up to date wag net vir die nuwe disc en het papiere
ZAR30,000