BMW R1150GS te koop. Fiets is meganies reg en altyd goed onderhou gewees. Die fiets het maar sy merke op van die jare se gebruik. Tyres het nog baie loopvlak. Papiere in orde. Side panniers in gesluit. Baie betroubare motorfiets. Kontak Juan Coetzee op 0842434803
ZAR36,500