1992 Caravet 6 B

Baie netjies, hy kom met sy vol L shape tent en ook n rally. Daar is ook n grondseil. Al sy pype is 100% daar is niks nodig om te doen nie. Karevaan was gediens en geseel in Januarie 2024 na alles met inspeksie reg was. Alle papierwerk is in orde en ek kan ook help met oordrag. Ons soek graag R60 000 maar kan bietjie onderhandel vir erenstige koopers. Is beskikbaar om te kyk in boksburg. 0724664122 Riaan.

ZAR60,000

seller's name'
Name: Caravans
seller phone number
Location: 1459
uploaded on
Date: 15 April, 2024

Contact Seller

seller phone number Phone Number: 0724664122

Product Images

product image 0
Image 1 of 5
product image 1
Image 2 of 5
product image 2
Image 3 of 5
product image 3
Image 4 of 5
product image 4
Image 5 of 5
Loading recommendations...