Tourer SP (Laat 2023 model) te koop! Het baie handige modifikasies op hom gedoen. -Dubbel bed dwars binne, -met 2 sitplekke langsaan. -Laai onder die bed ingesit. -Laai in buite kas langs breekware ingesit. Met ekstra awning, en met sykante. het ook n 'shower tent' vir buite. Badkamer binne. Skakel Andries, 0824442825 Skakel Kallie, 0824901954. (Vredefort) R350000.
ZAR350,000