Twee JD trekkers te koop, 1050 en 950. Trekkers is in nie-lopende toestand. "Cylinder head" ontbreek by albei, verder volledig. Prys is 30 000 vir albei. Skakel Dewald by 08 vier 5 een 2 4444 of Whatsapp boodskap, geen fb boodskappe nie asb.
ZAR30,000