2012 Ford Ranger XLS 3.2 Super Cab Bakkie is op plaas naby Griekwastad. 220 000km op die klok. Bakkie is in 'n goeie toestand, daar is egter ligte krake op die voorste hoeke van die bak (Algemene Ford probleem, sien fotos). Bakkie kom met "cattle rails". Whatsapp of Whatsapp call 0832615731 Prys R130 000
R130,000