Baie mooi 1994 Gypsey Rojale met L tent. Het groot dubbel deur yskas vrieskas. Het badkamer met Porta pottie en wasbak met kassies. LED ligte binne en buite en Spaarwiel monteer agter op Karavaan. Whattsapp my by 0824698147. Bly in Upington.
R80,000