Karavaan is volhuis met alle luukses. Gebou en ingevoer vanaf Duitsland wat spreek van ho standaard afwerking. Dometic lugreling / Yskas/ vrieskas. Truma/ verwarmer/verkoeling stelsel met fans wat reg deur karavaan airvents op vloer blaas. 2x Truma geasars v warm water.
R550,000