1994 Gypsey Royal te koop vir R58000 Karavaan in goeie kondisie. Onlangs gediens. Lisensie op datum en papiere in orde. 2x Rally tente en 2 x adon room. Porta potie. Gas stoof en dubbel deur yskas. Oop vir offers.
R58,000