2016 VW T6 Transporter netjies ombou as Camper. Veelsydig en fantastiese toer voertuig. Baie pakplek. Maak Dubbelbed. Alles is binne, geen sleep of daktent nodig nie. Ekstra battery en 220v koppeling. Utters ekonomies op diesel. 103 kw enjin en 7 spoed DSG outomatiese ratte ens. 203.000kms. R299.000. Skakel nulagttwee vierseseen 24 sewedrie.
R299,000