Hierdie voertuig is so goed soos nuut, doen jouself 'n guns en kom kyk na die voertuig, sleg 39379 km op die klok. Voertuig het nog warranty tot 2024-09-18. Skakel Flippie Kriel op 0827897418 vir meer inligting.
R417,000